Solidariteit Skoleondersteuningsentrum

Education Administration Programs · 11 Employees
Email Address: admin@skole.co.za
  • Overview
  • Employees
Access 8 Verified Employees Profiles for Solidariteit SkoleondersteuningsentrumUnlock Free Contacts Now
About
Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) werk om Afrikaanse onderwys van wêreldgehalte volhoubaar te help verseker, in openbare sowel as onafhanklike skole. • Danksy toepaslike navorsing is die SOS die verskaffer van rigtinggewende onderwysoplossings en speel ʼn belangrike rol in die ontwikkeling van ʼn strategie vir die vestiging van ʼn onafhanklike, Afrikaanse skoolstelsel. • Die SOS werk om gehalte Afrikaanse onderwys sterk te hou en, waar nodig, nuut te bou. Dis SOS se vakverenigings fokus op professionele ontwikkeling en die vakkundige ondersteuning van onderwysers. Gehalte hulpbronne word aan lede verskaf, en die SOS se webinare, seminare en kongresse hou onderwysers op hoogte van beste onderrigpraktyke wêreldwyd. • Die SOS ontwikkel en bevorder tegnologiese oplossings om onderrigkapasiteit te optimaliseer as deel van ʼn oorhoofse strategie vir die ondersteuning van volhoubare, selfstandige Afrikaanse onderwys. • Die Wolkskool is die SOS se wêreldklas aanlyn leerplatform met duisende videolesse, werkkaarte en assesserings in 24 skoolvakke. Die Wolkskool maak van die nuutste tegnologie gebruik en bied ’n stabiele en optimale aanlynleerervaring – in Afrikaans! Leerders kan aflaaibare werkboeke in hul eie tyd, vanaf enige plek en teen hul eie pas, aanvullend tot skoolonderrig, deurwerk. Dit sluit aan by moderne onderwysinisiatiewe wat leerders toerus vir die 21ste eeu. Vir meer inligting besoek skole.co.za of stuur ʼn e-pos na nuus@skole.co.za Vir inligting oor ons bepalings en voorwaardes besoek gerus: https://skole.co.za/bepalings-en-voorwaardes/
Year Founded
2016
Social Media
Linkedin
Industry
Education Administration Programs
HQ Location
284 Von Willich Ave Pretoria, Gauteng 0157, ZA
Keywords
VakverenigingsOnderwysOpleidingAfrikaansWiskundeWetenskapRekeningkundeand Wolkskool
Location
  • 284 Von Willich Ave Pretoria, Gauteng 0157, ZA

Email Formats

Sign up for free credits and discover verified email addresses of Solidariteit Skoleondersteuningsentrum
FormatExamples
first + last
andywarhol@co.za
first_initial + last
awarhol@co.za
first + last_initial
andyw@co.za
first
andy@co.za
last
warhol@co.za
Get Verified Emails for 8 Solidariteit Skoleondersteuningsentrum Employees

Frequently Asked Questions

Learn More about Solidariteit Skoleondersteuningsentrum

Similar Companies

Education Administration Programs

Get key business info for Solidariteit Skoleondersteuningsentrum and other 100M companies. Start your seach.

No Credit Card Needed. By signing up, you understand and agree to Futern's Terms and Policy.