Wilgietrots: om dit waarvoor ek omgee, te respekteer en die tradisies van die skool te koester.
Integriteit: om getrou te wees aan myself, aan mekaar, ons skool en ons land.
Liefde: om liefde vir my ouers, gesin, familie, vriende, skool en die gemeenskap te kweek.
Geloof: om ʼn vaste vertroue in God, my eie vermoëns, my skool en my land se toekoms te hȇ.
Empatie: om belang te stel in mekaar, vir mekaar om te gee en ons medemens in liefde te ondersteun.
Respek: om respek te hȇ vir myself, die mense en eiendom om my.
Selfdissipline: om myself te dissiplineer ten opsigte van gedrag en voorkoms